Zuma dreig om as ANC-leier aan te bly ná die party se Desember-konferensie

Pres. Jacob Zuma dreig om ná die party se Desember-konferensie as ANC-leier aan te bly en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) oorweeg ’n strategie om te verseker dat dit nog jare sal duur voordat hy aangekla word. Aan dié twee fronte – binne die ANC en in die strafregstelsel – het die buitelyne van Zuma se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma en DA in appèlhof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak

Pres. Jacob Zuma en die DA is Donderdag terug in die hof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak. Zuma het die appèlhof in Bloemfontein genader met ’n aansoek om verlof tot appel oor die hooggeregshof in Pretoria se beslissing oor die opnames. ’n Volbank regters het in 2016 die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Knak ANC eenparty-sindroom nou?

Die binnegevegte in die ANC is kenmerkend van ’n de facto-eenpartystaat-party wat skielik met die werklikheid gekonfronteer word dat dit dalk die bewind kwyt kan wees. Daar is dus amper ’n histerie oor die sterk faksionalisme wat voorkom, en die slopingseffek daarvan op die ANC in ’n veelparty-werklikheid. Net so blyk dit dat die opposisiepartye […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa uitgesproke: ” alle semi-staatsinstellings gekaap”

Cyril Ramaphosa het in Kimberley by ‘n vergadering gesê dat alle semi-staatsinstellings gekaap is aangesien ‘n sekere “familie” toegelaat is om verwoesting te saai binne Eskom, Prasa, Transnet, SABC en SAL. Hierdie uitbarsting kom te midde van sy veldtog om as president van die ANC oor te neem. Hy het gesê die geld wat gesteel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma strategie al hoe duideliker

ANC-president, Jacob Zuma, se ex-vrou gaan volgens ‘n aankodiging ingesweer word as ‘n lid van die parlement. Sy was voorheen minister in Zuma se kabinet totdat sy voorsitter van die Afrika-Unie geword het. Daar word druk bespiegel dat haar aanstelling kan lei tot ‘n kabinetskommeling, omdat Zuma haar as minister wil aanstel om haar kanse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Carl Niehaus, ANC en Zuma lojalis sê boere is diewe

Boere is diewe. Dit is die strekking van ANC en Zuma lojalis, Carl Niehaus, se woorde tydens ‘n onderhoud wat hy met die verlinkse koerant, Rapport, gehad het. Omdat die grond gesteel is, glo Niehaus, wat self al met dade van oneerlikheid verbind is, moet dit deur die staat genasionaliseer word, alhoewel hy in sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma jr. ontvang massiewe meevaller met verkoop van die Gupta-familie se maatskappy Tegeta Exploration and Resources

Die verkoop van die Gupta-familie se maatskappy Tegeta Exploration and Resources kan pres. Jacob Zuma se seun Duduzane moontlik R846 miljoen in die sak bring. Moneyweb berig dat dié skatting gegrond is op die aanname dat Duduzane se Mabengela Investments steeds ‘n 28,5%-belang in Tegeta het. Die aankondiging oor die transaksie het Woensdag groot rimpelings […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wittes in SA is te arrogant, kla Vrystaatse ANC’s

‘Daar is ’n toename in arrogansie onder wit mense.” – Só lui die ANC se provinsiale werkkomitees in die Vrystaat en KwaZulu-Natal se verklaring wat Woensdag uitgereik is ná hul beraad. Nouja. Mens moet eers tot tien tel voordat jy iets hieroor sê. Dit is in dieselfde paragraaf met die hofie “Oor geweld teen vroue, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bulhond, Gerrie Nel slyp sy tande vir Zuma, Guptas

Gerrie Nel en die private vervolgingseenheid van Afriforum sal nie toelaat dat die omstrede Gupta-familie en pres. Jacob Zuma straffeloos wegkom met staatskaping nie. As niemand anders hulle gaan vervolg nie, sál die nuwe eenheid waarvan hy die hoof is, hulle wil vervolg, het Nel Woensdagaand in Bloemfontein gesê. Hy het ook ’n hou gemik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede skelmpie van dr Piet Koornhof sê Zuma se vroue moet gaan toilette skrop

Zuma moet bedank en sy vroue moet gaan toilette skrop. Dan sal sy dit oorweeg om weer terug te keer na Suid-Afrika. Dit is die woorde van die omstrede Michelle Adams, wat jarelank ‘n buite egtelike verhouding gehad het met dr. Piet Koornhof, in lewe ‘n minister van die NP-regering. Die land het gegons toe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!