Zuptazania raakste beskrywing van die geografiese gebied waarin ons ons tans bevind

Bostaande is die opskrif van die redaksionele kommentaar wat in die jongste uitgawe van die tydskrif Die Afrikaner verskyn. Die Afrikaner sê Zuptazania is dalk vir die oomblik die raakste beskrywing van die geografiese gebied waarin ons ons tans bevind. Van ‘n Suid-Afrika is daar geen sprake meer nie. Daardie land is vernietig. Hoeveel meer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!