Twee lyke gevind in die Hennops rivier

Twee lyke gevind in die Hennops rivier

 

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

Die liggaam van ‘n jongerige vrou en ouer man is Sondag in die Hennops rivier gevind, daar is tekens dat hulle verwurg was met kopbeserings

Hulle ouderdomme is nie bekend nie en hulle moet nog uitgeken word – het die polisie woordvoerder Kaptein Augustinah Selepe gesê.

Selepe sê dit is nog nie bekend of die lyke daar afgelaai is nie. die saak word ondersoek – Pretoria Oos Rekord

Enjoyed this post? Share it!