Twee Tornado’s tref Gauteng

Twee Tornados een kort na die ander te midde van haelstorms tref Gauteng.  Hael naby die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Midrand – Dakke is afgewaai en motors van die pad gedwing

Die sekuriteits bestuurder by die mall, Godfrey Mashakgomo, sê noodienste is besig om klante wat beseer is toe die dak van die Phumulani Mall afgeruk is te behandel.

Tornado in Tembisa

Tornado winkel sentrum Tornado Tembisa Tornado3 Tornado2 tornado1

Die dak van die  Phumulani Mall in Winnie Mandela seksie in Tembisa‚ Ekurhuleni op the Oosrand het meegegee toe die  tornado deur Thembisa is.

tornado

Die Tornado oor Magaliesberg gister

Bron: Times Live


 

Enjoyed this post? Share it!