Verbode Waarheid: Dit is weer 1933 en liberale met hul sugte moet WEER les opgesê word…

Hoe lank nog gaan die volk op die rug van die ondier ry?
Hoe lank nog gaan die Boer buk voor die Bankier?
Hoe lank nog gaan die opregte swig vir die oproerige?
Hoe lank nog gaan die gelowige valse kerke se leuens volg?
Hoe lank nog gaan die volk verlei word met narcisme en hedonisme?
Hoe lank nog gaan die volk in die stede van Babilonia woon en die geldgod aanbid met sy aanloklike vleispotte van Egipte?

Die duiwel kom met alles wat jy begeer…

Vir die volgende 27 weke gaan SAUK Nuus elke Sondag terug kyk na geskiedenis wat ons nie mag sien nie. Ons het almal duisende ure se programmering bekyk op TV en massa media, wat deur die oorwinnaar geskryf is.

Dit is dus net regverdig dat die anderkant van waarheid ook beskikbaar moet wees, die storie van die verloorder…

Sedert die middel van die 20ste eeu, het die wêreld nog altyd net een kant van die ongelooflike storie gehoor. Die verhaal van ‘n seun van ‘n gewone gesin wie se ambisie dit was om ‘n kunstenaar te word, maar wat in plaas daarvan ‘n swerwer geword het.
Sy lot was egter nie om weg te dryf in die vergetelheid nie, maar om te styg tot die grootste hoogtes van krag, uiteindelik om een van die mees invloedrykste mense wat ooit geleef het te word.

Nou vir die eerste keer, hier is ‘n gedokumenteerde verslag van ‘n storie wat baie glo, die grootste storie wat nooit vertel was nie!

Dié week, om die relevantheid van die reeks in ons tyd te onderskryf, kyk ons na Berlyn voor die tweede wêreld oorlog, ‘n hedendaagse Babilonië:

Hitler was ‘n man van hoë morele waardes en bewys dit deur die skoonmaak van die verdorwe strate van die Marxistiese Babilonia andersins bekend as Berlyn….

SLEGS VIR VOLWASSENES:


Die video is hier van ons webwerf beskikbaar omdat YouTube en Faceboek dit nie sal toelaat nie, en vir mense wat nie die data kan bekostig nie, word die klankbaan ook op SAUK Radio gespeel en herhaal.

Die MP3 klankbaan kan ook hier gespeel en afgelaai word.

Don


Sien ook: Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings


 

Enjoyed this post? Share it!