Video: Die tyd vir mobilisering is nou, ons is nie meer alleen nie en is reg en ek weet hoe om ‘n geweer te laai.

In ‘n soms emosionele, luidkeels en gefrustreerde toespraak op Kerkplein gister, het Steve Hofmyer, soos Malema gereeld doen, vir die eerste keer heelhartig politieke korrektheid totaal laat vaar en vir sy volgelinge ‘n bietjie vertel van wat hulle al lank wou hoor. 

Hy het begin met 2016 te noem as die jaar waar blanke Suid Afrikaners begin besef het dat hulle nie alleen in die wêreld staan nie. Dat die nuwe politieke winde wat waai oorsee met die BRexit en Donald Trump verkiesing vir die Afrikaner en Boer in SA ondersteuning gaan leen.

Natuurlik was Kerkplein as ‘n saamkomplek nie per ongeluk nie. Steve het gesê dat Paul Kruger, wie 50 jaar VOOR apartheid al dood is, se standbeeld vir ‘n hele jaar moet staan sonder om gevandaliseer te word of om met heinings om hom bewaar moet word voordat hy weer die volke wat die standbeeld aanval sal weer begin respekteer.

Hy het genoem hy is klaar met die dooie gewig van blanke skuld, en het geraak aan al die populêre temas soos belasting, Rugby, Apartheid leuens, internasionale skenkings en werk etiek:

Steve het sy volgelinge vertel dat Europa ook gaan opstaan soos in Suid Afrika en noem state soos Frankryk, Italia, Brittanje en VSA waar die ver linkse magte uiteindelik ontbloot word vir hul leuens.

Met sy kontroversiële karakteriserings van Musi Maimane as ‘n “stone throwing black” and Malema as ‘n werf bobbejaan, het hy die valse logika van “metaphors en similes” wat meer belangrik is as moord en verkragting, bevraagteken.

Sy toespraak wat by tye direk aan Malema en Musi Maimane gerig was, was n’ duidelike uiteensetting van sy posisie wat ononderhandelbaar is, en een wat hy genoem het eers nou ryp was om uitgespreek te word.

Nou was die tyd vir mobilisering. Helfte van ons was regte soldate en weet hoe om ‘n geweer skoon te maak, uitmekaar te haal en bymekaar te sit in ‘n minute. ‘n Regte soldaat soek vrede.

Hy het sy opgewekte gehoor vertel hulle is dalk die laaste verteenwoordigers van beskawing op die kontinent en hulle aangemaan om by hom te bly en hy het glo ‘n plan.

Beslis ‘n oproerige toespraak wat sonder twyfel beweging in die regte rigting aantoon, en as dié deel van sy nuwe taktiek is, sien ek vir een daarna uit.

Uiteindelik is daar iemand wat besef hoe nodig dit is om onredelik te wees.

Wat die liegbek massa media en rasselokasse daarvaan gaan maak sal ons natuurlik gou te hore kom.

Don Deon


 

Enjoyed this post? Share it!