Volksmoord

‘n Inwoner van ‘n luukse sekuriteitskomplek in Oos-Londen, VOLKSMOORD6-300x226

Steve Audie (60) is in sy huis vermoor.

‘n Polisiesegsman, lt.kol. Mtati Tana het bevestig dat die polisie ‘n moordsaak ondersoek.

Audie het ‘n wond aan sy kop gehad toe hy Vrydag in sy Riverside Estate wooneenheid gevind is.

‘n Voertuig, selfoon en geld is gesteel.- Die vryburger

Enjoyed this post? Share it!