Voormalige 50/50 aanbieder Johan Botha word doodgeskiet tydens rooftog

Johann Botha, voormalige aanbieder van die wildprogram 50/50, is gisteraand (7 Junie 2017) in Maboneng, Johannesburg in ’n rooftog doodgeskiet.

RSG het vanoggend bevestig Johann is gisteraand omstreeks 19:30 in ’n kroeg in Maboneng tydens ’n rooftog geskiet.
Die eienaar van die Zebra Inn-kroeg (waar die rooftog plaasgevind het), is ook tydens die voorval dood.

Johan Marais van die African Snakebite Institute was goeie vriende met Johann Botha en het ook ’n roerende boodskap op sy Facebookblad gedeel:

“The charismatic and talented Johann Botha has been killed in a robbery. My sincere condolences to those close to him. Many of you will remember Johann from 50 50 and Aardwolf as well as a variety of radio broadcasts on classical music.”


Enjoyed this post? Share it!

 
  • Cecilia Ehrlich

    Wrede nuus. Rus in vrede Johan, Dis Opera met jou aan die helm was my weeklikse verrassing.