VRYE BOERE- REPUBLIKEINSE KONFERENSIE

Boere-Republikeine

Boere republiekeine

VRYE BOERE- REPUBLIKEINSE KONFERENSIE
1. SONDAG, 2 AUGUSTUS 2015 OM 12 UUR
2. PLEK: PERSEEL 262, HAAKDOORNBOOM, PRETORIA-NOORD by Marius Harding.
3. AGENDA:
3.1. VRYHEID EN DIE HERSTEL VAN DIE BOERE-REPUBLIEKE.
3.2 BALMORAL-KONSENTRASIEKAMPKERKHOF: AANVERWANTE SAKE.
3.3. DIE STIGTING VAN SAAMSTAAN-HELPMEKAAR.
3.4 VERINNIGING VAN BOERE-REPUBLIKEINE RONDOM 10 OKTOBER EN 16 DESEMBER.
4. SAMEKOMS: Ons kom bymekaar vanaf 12 uur vir ‘n bring en braai. Pap en sous sal verskaf word. Braai pakkies sal ook te koop wees.
5. Konferensie begin om 2 uur.
6. Bring asb u eie stoel, bord en eetgerei saam. As die weer saamspeel, sal dit ‘n buitelug-daggie wees.
7. Vir meer nadere besonderhede hou u e/pos en fb dop.
8. Kom, Boere – die heropbou het begin! U volk het u nodig! ‘n Saamtrek alleenlik vir Boere-volksgenote!
Piet Rudolph: Sameroeper: 072 419 3516

Enjoyed this post? Share it!