Vullisverwyderaars staak

Johannesburgstaking-300x190

Vullisverwyderaars van Pikitup het gister weer gestaak, skaars ‘n maand nadat hulle vorige staking beëindig is.

Al die werkers is by die Suid-Afrikaanse Werkersunie (SAMWU) geaffilieer. Hierdie is ‘n onbeskermde staking waarin werkers ‘n verhoging van salarisse van R6,000 na R10,000 eis.

SAMWU is tans in dispuut met die bestuur van Pikitup. Die werkers was nie tevrede om net te staak nie, maar het die strate ingevaar en die wêreld met rommel bestrooi.- Vryburger

Enjoyed this post? Share it!