Wat is die veiligste stede in die wêreld, bestaan daar nog so iets

In ‘n studie oor watter stede die veiligste is in die wêreld het Johannesburg die 50ste plek behaal en is die derde swakste stad in vergelyking met Midde-Oosterse en Afrika stede.

Selfs stede soos Mexico, Chicago en Kuala Lumpur het beter gevaar as Johannesburg.

Tokio het weer eens die eerste plek behou met Singapoer en Osaka onderskeidelik tweede en derde.


Enjoyed this post? Share it!