Wat is die oorsaak vir nog ‘n afgradeering?

Standard en Poor’s het Suid-Afrika weer ‘n keer afgegradeer, terwyl Moody’s sy gradering voorlopig op hersiening geplaas het. Fitch het die land se status onveranderd op rommelstatus gehou.

Die Kamer ban Koophandel glo die afgraderings kan toegeskryf word aan die twee onlangse kabinetskommelings, die staat se steun vir kernkrag en sekere regeringslui se roekelose verklarings oor gratis basiese onderwys en die befondsing van die nasionale gesondheidsversekeringsplan.


Enjoyed this post? Share it!