Waterkrises die oorsprong!!!!!

Stukkende water pyp in Leeuhof Vereeniging Stukkende waterpyp

In Vereeniging stroom die water al die afgelope drie dae in die pad af as gevolg van ‘n gebarste waterpyp en die plaaslike munisipaliteit trek net skouers op hulle het nie die mannekrag om dit reg te maak nie – nou wonder ek het ons nie ‘n waterkrisis in die land wat veroorsaak is deur die einste soort “probleme” by plaaslike munisipaliteite nie?

Enjoyed this post? Share it!