Wie hou die ANC regime se koffers vol deur belasting te betaal?

Die regsfirma Webber Wentzel het die tiende uitgawe van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se belastingstatistiek ontleed.

Uit van die gevolgtrekkings blyk dit dat 37% van die belasting wat geïn was in 2016/17 gekom het van individuele belastingbetalers. Van die 20 miljoen geregistreerde belastingbetalers het net oor die 6,3 miljoen betalers belastingaanslae ingedien aangesien diegene wat minder as R350 000 verdien nie belastingopgawes indien nie.

Slegs 4,8 miljoen aanslae is ingedien wat beteken dat bykans 2,6 miljoen opgawes uitstaande is wat ‘n aansienlike bron van belasting kan wees.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!