Zuma kanker loop diep

Zuma_ewn-jpg

Die huidige “opmars” om Zuma te verwyder, binne en sowel as buite die ANC, is besig om al meer momentum te kry.

Politieke ontleders meen egter dat Zuma se verwydering slegs ‘n tydelike oplossing sal wees.

Hulle meen die kanker van korrupsie, swak dienslewering , betogings, opstande, onkundigheid, honger, en armoede het ‘n daaglikse verskynsel geword en die land is tans terminaal “siek” en staan op die punt van vernietiging.

‘n Sondagblad het berig dat senior ANC leiers besig is met ‘n strategie om Zuma te verwyder – maar eers na die munisipale verkiesing. ‘

n Piesang republiek is tans ‘n eufemisme en kenners meen dat Zuma se verwydering vanuit sy pos kan lei tot gewelddadige reaksie van sy blinde volgelinge, en ‘n moontlike reaksie van swart-op-swart geweld kan volg.

Konserwatiewe kiesers sê die  toestande is voorspel lank voor 1994 met die De Klerk oorgawe van die land aan ‘n magsbehepte, kommunistiese bende

Bron.-Vryburger

Enjoyed this post? Share it!