Zuma moet kommissie aanstel om staatskaping te ondesoek

Die nasionale konferensie van die ANC het aanbeveel dat president Jacob Zuma onmiddelik ‘n geregtelike kommissie moet aanstel wat die staatskaping moet ondersoek soos aanbeveel deur Thuli Madonsela, die vorige Openbare Beskermer.

Zuma sou graag wou sien dat die ondersoek terug dateer word na 1994 maar die keuse is nie aan hom gelaat nie.

Dit volg na die hofbevel dat hy die kommissie moet aanstel.

Hy het aangedui dat hy wil appelleer teen die bevel maar hy sal nou moet gehoor gee aan sy kaders.

Foto: Thuli Madonsela


Enjoyed this post? Share it!