Zuma oorleef NUK

Zuma-en-Guptas3-300x174Ondanks Zuma se totale onvermoë om ‘n skoon administrasie te bestuur en sy bedenklike verhouding met sakelui, het hy ‘n staande ovasie van sy ondersteuners ontvang.

Boonop het die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) van die ANC verklaar dat hulle volle vertroue in hul hoofman het.

Blykbaar is daar in die lig van die komende plaaslike verkiesing later vanjaar besluit om Zuma se rug toe te beskerm en ‘n front voor te hou dat die party nog eensgesind is.

Die reaksie van die SAKP en ander groepe word nog afgewag. Dit lyk dus asof jy in die nuwe Suid Afrika met “moord” kan wegkom,-Vryburger

Enjoyed this post? Share it!