Aardjie na sy vaartjie – Duduzane Zuma, die seun van die mees korrupste president ooit in SA se geskiedenis, is dalk skotvry van korrupsie klagtes – Lyk my ons het nog ’n korrupsie skandaal ophande?

Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word

Ramaphosa lieg al weer soos ’n tande trekker in Davos sodat buitelandse beleggers in SA moet belê, loop en vertel glo dat wet en orde besig is om weer te herstel in die land, hy maar meld niks van die 50 moorde wat daagliks plaasvind nie

Peter Marais, who will be running as the Freedom Front Plus’ Western Cape premier candidate – this is the same man who hopped from seven political parties in 25 years!

AfriForum behaal oorwinning in hof teen onwettige grondgrypers met Malema se geld

Gatvol Capetonian wil betoog oor Wes-Kaap se rassistiese en onbillike arbeidspraktyke teenoor bruin mense

Rou riool saam met bloed vloei tans in Nylriver weens die ANC-beheerde Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit se riool-infrastruktuur wat nie in ‘n werkende toestand is nie weens ‘n gebrek aan onderhoud

“ANC party se ou slagspreuk, ‘A better life for all’, bly slegs dit – ’n slagspreuk”: 55,5% van die Suid-Afrika se bevolking is in armoede gedompel weens finansiële ongelykheid

Swart motor bestuurder put genot uit deur blanke bedelaar te verneder wat vir R2 vra om kos te koop – My voorvaders sal my doodmaak as ek R2 vir ‘n witman gee” en “Wat van die geslag swartes wat julle uitgemoor het?”

Na ANC-regime aan bewind gekom het in 1994 het Suid-Afrika totaal en al ’n korrupte staat geword, die stelling word daagliks bewys deur die geraamtes wat nou uitgegrawe word deur die Kommissie van Staatskaping

Barakke van die Weermag se Infanterie skool op Oudtshoorn, is nou net ’n skaduwee van wat dit eens was – die kultuur van van orde, netheid, instandhouding en strewe na verbetering in alle vlakke van ons samelewing is nou net ’n vae herinnering

Neef van Zuma gesekwestreer na hy homself dik geëet het aan die voordele van BEE, nou is dit betaaldag en die papgeld is op