ANC se gewapende magte, die MK’s, nog steeds aktief

Die afgelope naweek het die vraag ontstaan of die ANC se gewapende magte steeds aktief is om blankes uit te moor nadat vier gewapende swart terroriste met AK-47 gewere ’n huis in die woonbuurt Garsfontein, in Pretoria aangeval en beroof het.

Die eienaar en sy gesin was nie tuis nie en het ’n oproep van sy bure gekry dat vier gewapendes besig is om by sy huis in te breek en van die inhoud weg te dra na ’n motor waarmee hulle ry.

Minstens drie rekenaars, ‘n platskerm TV en die gesin se nuwe motor wat in die motorhuis toegesluit was, is gesteel.

Die alarm het afgegaan maar hulle het dit heel handig stil gekry nadat hulle die veiligheidshek met geweld oopgemaak het.

Die gewapendes het helder oordag hulle operasie met presiesheid uitgevoer en daarna met die buit die hasepad gekies.

Die eienaar, wat telefonies deur bure gewaarsku is, was magteloos behalwe om die buurtwag en die polisie in kennis te stel wat ook hopeloos te laat opgedaag het.


Enjoyed this post? Share it!