Onbevestigde berigte lui dat boere nou hulle uitvoer produkte se betalings in buitelandse banke laat deponeer uit vrees dat Ramaphosa dit ook kan konfiskeer.
Na verneem word het boere ook begin om van hulle toerusting te verkoop, en die geld oor te plaas na ‘n buiteaardse bankier met die doel om elders grond te koop of te huur, maar nie in Suid-Afrika of Namibië nie.
Inligting wat ontvang is van boere wat verkies om antoniem te bly, sê hulle kry van oral in die wêreld aanbiedinge waar hulle teen aantreklike voorwaardes kan gaan boer.
Boere reken daar bestaan geen vooruitsig om in Suid-Afrika te boer nie, want jou eiendom kan enige dag onder jou weggegryp word, en dan sit hulle sonder ‘n toekoms.
Landbou kenners is bekommerd dat die nuwe tendens gaan lei tot n krisis in voedselproduksie, en dat onopgeleide swart boere handboek sal ingooi as die natuur rampe hulle tref.
Dit kan lei tot ’n algehele ontvolking van die platteland, wat katastrofiese gevolge inhou vir almal in die land.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.