ANN7 kanaal kry besoek van Binnelandse sake en immigrasie beamptes

Binnelandse sake amptenare en immigrasie beamptes het die kantore van die ANN7 kanaal besoek vir ‘n “roetine inspeksie”.

Volgens die beamptes is inligting nagegaan rakende visums van amptenare wat in diens is van die kanaal.

Volgens ‘n bron is personeel wat in Indië gewerf is spesifiek uitgesonder.

Die kanaal is deur Mzwanele Manyi van die Gupta beheerde Oakbay gekoop in 2017.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!