Apartheid was ‘n “bespotting” meen DA se Athol Trollip

Die DA se federale voorsitter, Athol Trollip, het in reaksie op die debat oor apartheid tussen Afriforum en die media gesê dat die DA glo dat apartheid ‘n bespotting in alle opsigte was en geen regdenkende mens kan sê dat apartheid nie ‘n bespotting was nie.

Historici sê dat Trollip apartheid as ‘n bespotting kan afmaak maar die feite toon dat gedurende die apartheidsjare was daar wet en orde, was daar vooruitgang maar as gevolg van die druk van die Verenigde Party en later die Progressiewe party onder Helen Suzman en die huidige DA lede wat aan die Black Sash behoort het, is die land oorgegee aan die massas wat die land gedompel het in ‘n poel van moord, verkragting, korrupsie en bedrog.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!