Mike Mlengana, hoof van die departement van landbou is ‘n perfekte voorbeeld van hoe Bantu doelbewus en met duiwelse bedoelings dom speel en politieke korrektheid misbruik as ‘n skerm om volksmoord te pleeg. Die hele wêreld weet wat die verskil tussen boer en Boer is (grootletter en kleinletter), maar dié laakbare bantu het dit ‘n stap verder geneem toe hy op TV die volgende kwytraak:
“Oproepe om Boere in Suid-Afrika te vermoor, word gerig op boere van alle rasse, nie noodwendig blankes nie” sê hy.
“Dit is nie die standpunt van ons regering nie, terloops, “Kill the Boer, Kill the farmer” maak my ook dood, want ek is die Boer” het Mlengana gesê. “Boer beteken boer (farmer)… Wanneer hulle sê die Boere doodmaak, praat hulle nie net van blankes nie, hulle praat oor boere,” het Mlengana gelieg.
Dit lyk asof Mlengana die bantu nou met Malema kompeteer om die mees belaglikste en omstrede opmerkings na ‘n politieke doel om te skep, want hy gaan nog verder: “Een van die maniere om die geweld te stop, is om grond aan die bantu terug te gee” het Mlengana gesê.
Mnr. Julius Malema, lid van die parlement en leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (ver linkse party), het gesê: “wit mense in Suid-Afrika was die meeste veilig” en “onaantasbaar.” Malema het aan die Suid-Afrikaanse uitsaaier eNCA gesê dat wit mense moet die tafel kom en “bereid wees om te deel” of “anargie” in die gesig staar. Sy party word dikwels daarvan beskuldig dat hy rassisties is en vir swart oppergesag roep.
Vandag, 16 Junie, herinner ons onsself, asook die bantu volksmoordernaars, wat weens geen moeite aan hul part, mag oor ons volk gegun is en misbruik, deur dieselfde Britse geldmag wat ONS onderdruk het, wat vandag vir ons beteken in ONS volks se geskiedenis:
Dag van onreg waarop een van die laakbaarste onregte in die geskiedenis van die mensdom gepleeg is.
Op dié datum in 1900 het Frederick Roberts, aanvoerder van die Britse invalsmag in Transvaal en die Vrystaat, sy verfoeilike Proklamasie 5 van 1900 uitgevaardig.
Die proklamasie was ‘n erkenning dat die Britse oormag van ‘n halfmiljoen soldate nie die minder as 55,000 Boereburgers op die slagveld kon baasraak nie en dat die Engelse voortaan hulle militêre mag op ‘n sagter teiken sou konsentreer: Boerevroue en -kinders.
Uiteindelik het Engeland meer as 34,000 vrouens en kinders koelbloedig in konsentrasiekampe doodgemartel.
Hierdie kinders se enigste oortreding was dat hulle onbedoeld tussen Engeland se gulsigheid en Transvaal se goud gestaan het.
Hulle het niemand bedreig nie, hulle het niks verniel of aan die brand gesteek nie, hulle het nie klippe gegooi nie – hulle het nie eens op iemand geskel nie. Maar hulle is kil berekend vermoor; meer as 34 000 van hulle.
Anders as die hospitale wat die Boerevolk later opgerig het om vir andere mediese dienste soos nêrens anders in Afrika te bied, was die “hospitale” in die Britse helkampe poorte na die dood. Dit was ‘n wonderwerk as ‘n kind ‘n kamphospitaal oorleef het.
Maar die Boerekinders het steeds nie gevloek en geskel en klippe gegooi en afgebrand nie.
Anders as die skole wat die Boerevolk later vir ander opgerig het, in ‘n eerlike poging om hulle te help om hulle posisie te verbeter, was die Britse konsentrasiekamp- en latere staatskole politieke manipulasiesentrums waar Boerekinders voortdurend, gebreinspoel, verneder en geboelie is.
In skole wat die Boerevolk later vir andere opgerig het is Afrikaans bloot as vak aangebied soos Boerekinders nog altyd Engels, Duits, Latyn of Sotho geleer het. Daarteenoor is Boereleerlinge in die Britse skole gestraf as hulle selfs op die speelgrond hulle eie taal met mekaar gepraat het.
Maar die Boerekinders het nie klaskamers verniel, skole afgebrand, klippe gegooi, waansinnig die strate ingevaar en die lewe van dié wat die orde probeer bewaar het bedreig nie.
Die Boerekinders het geleer en gewerk en gevorder tot ‘n volk wat op alle gebiede net so goed of beter presteer as die beste in die wêreld.
Die Boerevolk het nooit sy kinders tot wandade en geweld aangehits en dan lafhartig agter hulle geskuil nie soos die bantu. Die Boerevolk het sy kinders eerder geleer om te werk en te presteer; om beskaafd en eerbaar op te tree; om te verdien eerder as om te eis.
Met sy plundertog en barbaarse slagting van vroue en kinders kon Engeland nie daarin slaag om die Boerevolk se prestasie te stuit of om sy beskaafheidspeil te laat daal nie. Dit is maar net nog ‘n bewys dat die Boerevolk in ‘n klas van sy eie is.
Geloof, werk, prestasie en beskaafdheid het daarvoor gesorg dat die Boerevolk vandag steeds eervol voortbestaan, sodat ons vandag, op 16 Junie, met trots en dankbaarheid kan verklaar dat ons burgers is van ‘n volk wat nie afbreek nie, maar opbou.
Mag ons volk nog harder werk om ons nog verder van die ander te kan onderskei.
Ons is Boer
Don V