Britte koop grond by Ramaphosa, hulle mag dit dalk net verloor sonder vergoeding

In ‘n onderhoud in Londen by Bloomberg het die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa, gesê dit is tyd om die “gondhonger” onder Suid Afrikaners aan te spreek, maar die beleid wat die proses gaan verhaas sal nie die land skade aandoen nie.

Hy het egter nog steeds nie gesê hoe hy die swart honger gaan stil sonder om die land in chaos te dompel en voedselsekuriteit te verseker nie.

Waarnemers sê hy praat met ‘n gesplete tong en dit maak verwagtinge wakker by die massas wat sit en niks doen nie.

Intussen het die Britse regering, wat nog altyd die ANC goedgeind was teen die Afrikaner, beloof om 500 000 Britse pond oor die volgende aantal jare in Suid-Afrika te belê.

Enjoyed this post? Share it!