Gelieg van Eskom duur voort- verbruikers kan hulle klaarmaak vir nog baie dae van beurtkrag, en verdere agteruitgang van die ekonomie – Elke dag se beurtkrag laat skuldlas met R2 miljard styg

Num en ANC stamp koppe oor die ontbondeling van Eskom, vakbond dreig om land se kragvoorsiening tot stilstand te bring

400 SAPD beamptes betoog ten spyte van Bheke Cele se versekering dat daar geen protes optredes sal plaasvind, minister kyk nou ander kan toe,dit blyk dat geen haan sal kraai oor die onwettige staking

Dubbele standaarde: Malema-uitspraak nie haatspraak – As ons dit moes omdraai en dieselfde ding gesê het, weet ons almal wat sou gebeur het.

Mmusi Maimane, DA leier ondersteun ANC-regering se beleid van grondsteel – “As jy op ’n plaas werk, dan moet jy in daardie plaas besit (sic). Ons staan sterk daarop”

Toenemende plaasaanvalle en moorde is nog steeds nie  ’n prioriteit vir ANC-regime –  misdaad raak almal en belemmer voedsel sekuriteit, tog word landelike veiligheid oor die hoof gesien terwyl ons boere afgemaai word deur terroriste

ANC-regime is onbevoeg en het gedurende die laaste 25 jaar gewys dat hulle nie in staat is om SA te regeer of om die land se ekonomie te laat groei – Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander

Ooit Gewonder Wie U Stamvaders en Stammoeders is Wat Vanaf Europa Gekom Het? Ontdek U Familieboom Nou!

Eskom-bestuurder weier dat kliënt Afrikaans praat – “Hier praat ons nie Afrikaans nie.”

ANC skep daagliks nuwe rassiste, SA word regeer deur die Kommunistiese mafia!

Rassistiese dubbele standaarde ten opsigte van Eureka: Dit het duidelik geword dat die ANC-regime die Eureka blanke nedersetting by Garies wil vernietig

Ons bejaardes word al hoe meer sagte teikens vir die terroriste:- Twee bejaardes wreed op plaas aangeval:- BARNARDSVLEI (foto)