Swart bestuurders het Eskom bankrot volgens mening van Senzo Mchunu, een van die ANC president, Cyril Ramaphosa, se vertrouelinge wat nou uitvaar teen die bestuurders van Eskom

OU TERRORISTE BLY OU TERRORISTE – Lekota wil nou maar net nie apartheid en struggle begrawe? Aan een kant vry hy na wit stemme, maar dan gebruik hy sy 5min van repliek op die staatsrede om ou koeie uit die sloot te grawe!

WEES GEWAARSKU SUID-AFRIKANERS! Na afloop van die kragonderbrekings kom watertekorte – Nogtans gaan die meerderheid mense in die komende verkiesing vir die ANC stem

ANC-regime kondig aan dat deskundiges uit Italië se hulp ingeroep is om swak diens van Eskom te herstel, dit terwyl Suid-Afrika wemel van uiters bekwame blankes wat die werk kan verrig

ANC president bou swak rekord weens talle kere wat hy uitgevang waar hy waarheid verdraai nou weier Ramaphosa om kontrak te toon tussen sy seun en Bosasa – Iewers is ’n slang in die gras

Nasionale Gesondheid Versekering Wet wat binnekort ter tafel gelê word, wat gratis gesondheidsorg aan almal sal gee ongeag waar hul aanklop vir mediese sorg, sal lei tot chaos in privaat hospitale en kan land se ekonomie finaal knak

ANC raadslid van Noord-Kaap provinsie ontvoer en verkrag na bewering ‘n 14-jarige verstandelike gestremde meisie herhaaldelik

Vakbonde verwerp Ramaphosa se Eskom-divisieplan aangesien dit niks anders is as privatisering via die agterdeur nie en sal lei tot massa-werkloosheid oor groot gebiede

Ontnugtering met ANC toets SA tot die uiterste’ – party se leë beloftes stuur af op ’n onsekere toekoms vir Suid-Afrikaners – hoe lank sal dit neem voordat alles uitmekaarval?

Departement van Onderwys “verander” glo hulle storie na brugtragedie… Lesufi sê nou skool sal betaal

ANC-regime wil na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder

R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig