Het jy jou geld in Bitcoin bele, wel die waarde is besig om te val

Die is merkwaardig dat verskeie kripto-munte die afgelope week onder druk gekom het, en dat Bitcoin sowat 20% in markwaarde geval het .

Bitcoin wat gereken word as die grootste van die meer as honderd verskillende kripto munte met ’n waarde van sowat 8 600 dollar, het op en dag met 15% gedaal.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!