Die “Freedom Charter” is ‘n bloudruk vir blanke volksmoord en grondonteiening is ‘n oorlogs verklaring!

Andries Breytenbach, leier van die HNP, het op 11 Oktober verlede jaar in ‘n SABC onderhoud en ‘n mediaverklaring gesê dat “wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, dit noodwendig tot oorlog lei”.

Die Boere-Afrikanervolk het die grondgebied wat hy besit, regmatig verkry. Leiers en woordvoerders van die ANC beweer herhaaldelik dat die grond wat Witmense besit, van die Swartmense gesteel is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jongboere in ons land beplan ‘n konferensie om te besin oor toekoms

TLU SA se jongboere hou eersdaags weer hulle konferensie onder die tema: “Wat hou die toekoms vir die volgende generasie in?”

Die konferensie vind plaas by Lezar Opstal net buite Heidelberg in Gauteng op 15 Maart 2018.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nie net Landbou is nou ‘n teiken vir onteiening nie, daar is ‘n krisus aan die broei

Die minister van water en sanitasie, wat vir maande doodstil was oor die Kaapse waterkrisis, het skielik na die voorgrond getree en dreig nou om private damme te nasionaliseer, om sogenaamd armoede en gelykheid aan te spreek.

Slegs enkele van die land se damme is in staatsbesit, maar ‘n groot aantal geregistreerde damme behoort aan veral boere, wat die damme gebou het ter wille van landbou en voedsel vir die bevolking. Dit is daardie damme wat nou in die minister se visier is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mag Vryheidsvlam in 2018 brand

In sy nuwejaarsboodskap sê mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, 2018 het aangebreek. “Wat die jaar vir ons as Blankes, en in besonder ons Boere-Afrikanervolk inhou, kan niemand met sekerheid voorspel nie. Die aanduidings is onmiskenbaar dat ons toenemende druk en verdrukking van die magsbehepte volksvreemde owerheid en sy bose trawante te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!