Regering wil aansoeke om skaliegasontginning in Sentrale Karoo versnel

Kort nadat die Nederlandse petroleumreus, Shell, tot enorme verligting van talle mense, aangekondig het dat hulle nie sal voortgaan met skaliegasontginning in die Karoo nie, word die hele storie van nuuts af opgehaal.

Die nuwe mInister van Minerale en Energiesake, Gwede Mantashe, het gister bekend gemaak dat die regering aansoeke om skaliegasontginning in die Sentrale Karoo sal versnel. Volgens hom is dit ‘n waardevolle inkomstebron wat die land se ekonomie sal herstel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jan Publiek gaan nog hoes vir brandstof -Brent Ru-olie breek $80

Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014.

Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal.

Daar is volgens ekonome nie hoop dat olie pryse in die afsienbare toekoms gaan daal nie.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brandstof kan nog styg a.g.v. swak rand

Motoriste het vanoggend wakker geword met rekord hoë brandstofpryse, terwyl die rand weer eens stewig gedaal het teenoor die dollar.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maak voertuie Dinsdag vol voor nuwe brandstof heffing

Eerskomende Woensdag tree daar weer ‘n stewige brandstofprys verhoging in werking, en sal dan ‘n rekord prys behaal.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Motoriste gaan tande kners met behoogde brandstof verhoging

Motoriste moet hulle solank staal vir ‘n skerp verhoging in die brandstofprys vroeg in Mei.

Dit is omdat die prys van Brent ruolie op sy hoogste vlak is in drie jaar. Dit het gestyg tot $74,90 per vat.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbruikers moet nou vergoed vir ANC-regime se oorspandering

Die verhoging van die BTW koers met 1 % op 1 April, die nuwe suikerbelasting en die massiewe brandstof verhoging op 4 April is die oorsaak van die staat se oorspandering.

Volgens die ekonoom, Dawie Roodt, moet die belastingbetaler nou betaal vir die vermorsing van die staat en seer sekerlik ook die munisipaliteite.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Energie-afdeling het aangekondig dat die brandstofprys met 72 sent sal styg en diesel vanaf 4April tot 65.20c / l sal kos

JOHANNESBURG – Die departement van energie het aangekondig dat die brandstofprys met 72 sent sal styg en diesel vanaf 4April tot 65.20c / l sal kos.

Die groothandelprys van verligende paraffien sal 2,30c / l daal, terwyl die kleinhandelprys van LPG met 39.00c / kg sal styg
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen goeie nuus vir verbruikers, julle gaan brul

Die aankondiging van die Reserwebank dat die repokoers met 0,25% verlaag word, is maar ‘n baie dun suikerlagie oor ander skokke wat verbruikers gaan tref en hulle lewenstandaard negatief gaan raak.

Net na die Paasnaweek gaan brandstofpryse drasties styg, as gevolg van die regering se bykomende ……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Goeie nuus – Brandstofpryse daal in Maart

Die Outomobiel Assosiasie (AA) het aangedui dat brandstofpryse in Maart 2018 sal daal.

Dit is weens die dalende oliepryse en die beter rand/dollar wisselkoers.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

President Cyril Ramaphosa lewer sy eerste staatsrede in die Nationale Vergadering

Staatsrede van die President van die Republiek van Suid-Afrika, mnr Cyril Ramaphosa, 16 Februarie 2018, Parlement

Spreker van die Nasionale Vergadering, me Baleka Mbete,

Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Me Thandi Modise,
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Goeie nuus vir motoriste in die nuwe jaar

Motoriste is dalk van die min mense in die land wat goeie nuus kan verwag sommer vroeg in 2018. Met die Rand se sterk vertoning teenoor die dollar kan daar ‘n verlaging in die brandstofprys kom op 3 Januarie 2018. Die AA verwag ‘n verlaging van 34 sent vir petrol, 26 sent vir diesel, terwyl […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!