UITNODIGING:- Grondsake word met boere bespreek

Die ondersoekkomitee wat binnekort begin met sy openbare verhore oor die wysiging van artikel 25 van die land se grondwet, wat handel oor eiendomsreg, het die grondkwessie weer op die voorgrond gekom.

Organisasies, maar ook individue,………..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die DA begin alhoemeer lyk soos die wolf in skaap klere

Die ANC het sy Freedom Charter, waarin hy sy bose planne uiteensit om die land en sy inwoners te regeer. Nou het die DA besluit om ‘n nuwe hoofkantoor op te rig en die naam van die gebou is Freedom House. Dit beteken dat die DA sy hoofkantoor vanuit Kaapstad skuif na Johannesburg. Die DA […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister Dutton van Australië staan vas met sy besluit

Die minister van binnelandse sake van Australië het bevestig dat hy sal voortgaan met sy plan om blanke boere van Suid-Afrika na Australië te bring.

Hy maak sy kritici af as “mal linkses” en volgens hom is hulle dood vir hom.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uitnodiging:- Grondkwessie by Sege word bespreek

Die Studiegroep vir Eietydse geskiedenis, Sege, hou eerskomende Maandag, 26 Maart, sy maandelikse byeenkoms by ‘n bekende restaurant in Pretoria.

Die spreker wat tydens die middagete sal optree, is mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingbetaler moet R47 miljoen hoes vir Life Esidimeni

Die Gauteng regering gaan meer as R47 miljoen spandeer aan arbitrasie sake rondom die dood van pasiënte by die Life Esidimeni inrigting.

Meer as R 7 miljoen is reeds spandeer tydens die verhoor by die Emoyeni sentrum. Die sentrum word besit
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema maak vir Zille kwaad

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, wie se party op verskeie plekke in koalisie met die EFF is, het op sosiale media uitgevaar teen Julius Malema oor sy onverbloemde rassisme.

Dit volg op Malema en Athur Trollip, DA burgemeester van Port Elizabeth, se woordestryd waarin hy maar
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoor hoe #LifeEsidimeni families hoor wat hulle toegeken is

Vang elke oomblik van die Life Esidimeni families hoe hulle vertel word deur Regter Dikgang Moseneke hoeveel geld hulle sal kry vir die verlies van hul geliefdes.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie MOET klagtes van grondbesetting aanvaar

TLU SA het kennis geneem dat die SAPD op sommige plekke verwag dat grondeienaars ‘n hofinterdik en afsettingsbevel (op eie koste) moet bekom as eiendom onwettig beset word. Die Gauteng premier neem dieselfde standpunt in.

Genl. Chris van Zyl, assistent hoofbestuurder van TLU SA, sê hy is van mening dat ‘n grondeienaar nie ‘n interdik kan bekom vir “ingeval” besetting dalk gaan plaasvind nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UNIVERSITEITE NUUS:- die Pukke verraai ook Afrikaans

‘n Hewige debat is aan die gang nadat ‘n dokument die lig gesien het waarvolgens dit wil voorkom of Afrikaans as onderrigtaal teen 2021 uitgefaseer moet wees by Pukke.

Die registrateur van dié universiteit het dit tydens ‘n radio onderhoud ontken, maar haar poging tot gerusstelling word nie ernstig opgeneem nie, in die lig van gebeure by ander universiteite.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

XTN Vye Fees / Fig Festival, Paarl, Uitkijk Farm

‘n Feestelike gedoente alles net oor vye! A festive and fun celebration of figs. Family fun, farm animals, fig picking, food stalls and food trucks, fig beer and estate wines and live music in safe surroundings.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gigaba ontken dat Ajay Gupta gevlug het met ‘n SA paspoort

Ajay Gupta het nie gevlug met ‘n Suid-Afrikaanse paspoort nie, het mnr. Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, gesê.
Ajay Gupta, een van drie Indiërs-gebore broers in die middel van die staatskaping bewerings, het nie gevlug met ‘n Suid-Afrikaanse paspoort nie, het mnr. Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, gister gesê.

 Slegs Ajay Gupta se vrou, moeder en twee kinders burgerskap ontvang het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Atul Gupta geregistreer om te stem in Saxonwold – IEC

Johannesburg – Die OVK het bevestig dat Atul Gupta wel geregistreer is om by die Laerskool Saxonwold te stem.

Die adjunk-voorsitter van die OVK, Terry Tselane, het Woensdag in ‘n mediakonferensie gesê die OVK is gevra om die registrasiebesonderhede van ‘n ID-nommer te kontroleer, wat bewys dat Atul inderdaad ‘n Suid-Afrikaanse burger is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!