Statistieke bekend na elf jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde

Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Bheki Cele, en die polisiekommissaris, genl. Khehla Sithole, om na elf jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde, weer statistiek hieroor bekend te maak.

Die laaste keer dat statistiek hieroor uitgereik is, was in 2007. Die VF Plus het nogtans deurgaans in parlementêre vrae statistiek oor die aangeleentheid aangevra, en dit is nou eindelik weer beantwoord.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma regskostes kos belastingbetaler al meer as R24,24 miljoen

Die regskoste vir die hofsake van voormalige president Jacob Zuma vandat hy in 2009 president van Suid-Afrika geword het, beloop altesame R24,24 miljoen.

Die inligting is gegee in ʼn geskrewe antwoord van die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, op ʼn parlementêre vraag van dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Duitsland, Belgie Weet Nou Van Situasie In Suid-Afrika

Die VF Plus en ‘n afvaardiging en die Duitse “Alternative For German Party (AfD)” het Woensdag vergader om onder meer plaasmoorde en onteiening van grond sonder vergoeding te bespreek.
Die afvaardiging is gelei deur Sven Tritschler, ‘n provinsiale parlementslid van die Duitse Staat Noord Rhine-Westphalia.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!