Rasuitsprake op Facebook gestraf

Die Natalse eiendomsagent, Penny Sparrow, en Matthew Theunnissen van Kaapstad is die afgelope Vrydag opdrag gegee om te betaal vir hulle “rassistiese tirades” op sosiale media. Sparrow is met R150 000 beboet en Theunissen moet gemeenskapsdiens doen. Die Umzinto Gelykheidshof het beslis dat Sparrow moet binne 60 dae R150 000 aan die Oliver en Adelaide […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afriforum skrik wakker en erken die Rooi Gevaar se Geheime Kommunistiese 10 Punt Plan. Word landelike Kampusse aspris afgebrand?

Afriforum skrik wakker en erken die Rooi Gevaar se Geheime Kommunistiese 10 Punt Plan. Word landelike Kampusse aspris afgebrand om politieke sentralisme en engels gedrewe linkse oorheersing en volksmoord manipuleer? Soos ons nog altyd gesê het, die Rooi Gevaar bestaan en is sterker as ooit. Afriforum se oë het nou oopgegaan oor die Rooi Gevaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wanneer “Independent” Nie Onafhanklik is Nie, is “Demokrasie” ‘n Diktatorskap en Gehoorsame Volke in Gevaar…

Asof die ANC die Rand en die land nie genoeg skade berokken het nie, het ANC/SACP hul tande ook diep in die Engelse pers ingeslaan met die ietwat bedekte oorname van Independent Media se 18 koerante deur Iqbal Survé se Sekunjalo-konsortium, grotendeels met belastingsgeld. Dit vorm deel van die regering se “goeie nuus”-veldtog, met die bankrot SABC […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is daar ‘n Toekoms in Suid Afrika Vir die Witman?

Die program is saamgestel deur artikels oor die toekoms van die witman in SA asook ‘n klankbaan deur Karin Smith van RFSA oor die die houding van die regerende Party teenoor die witman, en laastens, artikels oor die jongste plaasmoorde en waarskuwings en raad oor hoe om jou eie lewe te red in die geval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Wat van inkomste van mandela se “Long Walk…”?

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Gaan hulle alle inkomste van mandela se “Long Walk to…” ook nou oorneem? Ek het gesels oor plaasveiligheid en selfverdediging en tussen al die nuwe gevalle is dit met groot skok dat ons moes verneem dat een van Impala Radio se omroepsters, Mariette […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!