Oproep vir Shaun Abrahams se kop

Die aandrang dat Shaun Abrahams as Nasionale Vervolgingsgesags (NVG) se hoof vervang moet word, word al hoe dringender.

Sy aanstelling en tyd as hoof van NVG het getoon waar sy simpatie lê, naamlik by die persoon wat hom aangestel het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma se seuntjie Duduzane kruip weg vir Valke

Die Valke is op soek na Zuma jnr. na die klopjag op die Gupta huis in Saxonworld.

Atal Gupta is volgens berigte gevang terwyl hy probeer het om die land uit te vlug
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n Gupta en Zuma jnr. skokkende ontdekking, hulle besit ‘n melk plaas, met geen koeie

Die veel berugte melkplaas in Vrede het die belastingbetaler R220 miljoen gekos. Hofstukke in Bloemfontein het getoon hoe die Guptas, saam met hoë politici en regeringsamptenare die land, in plaas van koeie, gemelk het deur ‘n multimiljoen rand onderneming. Geld wat geoormerk was vir ‘n landbouprojek is gekanaliseer na die broers Gupta en Duduzane Zuma. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuuskommentaar: Praat Duduzane se pa die waarheid?

Pres. Jacob Zuma tydens ‘n vorige vraag-en-antwoord-sessie in die parlement. Foto: Parlement As Duduzane se pa (pres. Jacob Zuma) Pinocchio was, hoe lank sou sy neus nou al gewees het? Oor dié vraag moet noodwendig gou vaste duidelikheid verkry word, want indien Duduzane se pa die waarheid praat dat hy nog nooit sy invloed gebruik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!