R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig

Oliemaatskappy, Total het onlangs gas gevind naby SA kus, dis egter hoog onwaarskynlik dat die arm burgers van ons land gaan voordeel trek uit die fonds, eerder die dik geëte korrupte staatsamptenare van ANC-regime

Ramaphosa se aandeel in SA se vervalle toestand word nou bevraagteken, selfs sy nuutste persverklaring strook eenvoudig nie en getuig van ‘n benoude persoon wat probeer vure doodslaan na Bosasa ondersoek

Die wittebrood is verby Ramaphosa, tyd om wet en orde toe te pas – Staatskaping kan SA finansieel skud en hou die gevaar in dat meer as ’n $100 miljard se beleggings nie sal realiseer nie

Handvol belastingbetalers moet onmoontlike vermag om al die inwoners se dienstelas alleen te dra by ANC-beheerde Mogale City-munisipaliteit en dit terwyl voortslepende finansiële wanbestuur aan die orde van die dag is

Eskom gaan SA vernietig indien hy voortgaan met onredelike krag verhoging wat ’n styging van 45% inhou vir verbruikers vir volgende drie jaar

Suid-Afrikaanse pensioentrekkers se grootste vrees het nou waar geword – Pensioene moet nou bankrot regering se staats entiteite befonds

Sukkelende SABC wat reeds jare afhanklik is van staatshulp het personeel in ’n reuse verleentheid gedompel deur nie hul salarisse te betaal

Netcare beoog om meer as 500 personeel af te lê in poging om uitgawes te beperk weens swak ekonomiese toestande in SA – Baie gesinne gaan nog geraak word weens die ANC-regime se nalatigheid om land effektief te bestuur

Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere

Voormalige Prasa baas uitgevang vir sy betrokkenheid by die steel van trein toerusting – Wonder of dit die rede is vir al die kommerwekkende treinbotsings die laaste paar maande?

Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word