Emfuleni munisipaliteit verloor R700 miljoen van belastingbetalers se geld

Die Emfuleni-munisipaliteit (Vanderbijlpark, Vereeniging en Sebokeng) het in die 2016-’17-boekjaar bykans R770 miljoen van belastingbetalers se geld “verloor”, luidens die ouditeur-generaal se verslag. Dady Mollo, DA-koukusleier in Emfuleni, het Donderdag gesê DA-raadslede het ’n beroep gedoen op Paul Mashatile, Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, om in te gryp by die finansiële wanbestuur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meer waarde is die jaar aan Geloftedag geheg

Geloftedag is vanjaar weer landwyd goed bygewoon. Terugvoer wat ontvang is, dui daarop dat ook veral jongmense moeite doen om Geloftefeeste by te woon. Sogenaamde versoeningsfeeste daarenteen is skynbaar besig om agteruit te gaan omdat mense weer meer waarde begin heg aan Geloftedag. By Paardekraal het sowat 3 000 mense opgedaag om te luister na […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!