Arbeid adel – die vrug van selfwerksaamheid

“Arbeidsetiek is die DNA van Orania” hoor ek ons Dorpsbestuurder se stem by ‘n vergadering waar ons die praktyk van selfwerksaamheid in Orania bespreek.

Ek kyk by die venster uit. Hier op Orania gaan die dae verby – een mooier en meer vol poësie as die ander! Beleë en gekoester lê die omgewing soos ‘n natros en ‘die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lig wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word’, hoor ek Van Wyk Louw saampraat. Wat ‘n heerlike seisoen!

Om fluks en vlytig te wees, is ‘n deug waarvan die voordele dieper as veldiep lê, dieper as wat die oog kan sien. Daarom is dit een van die sewe deugde wat in die Christelike tradisie van geslag tot geslag oorgedra moet word. “Werk behoort liefde te wees wat gestalte gekry het”, skryf J van der Berg in Ook die Klein Dingetjies, “want diegene wat met liefde werk – al is die werk hoe nederig en gering – vind hul loon in die be
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Suid-Afrikaanse Landbouhandelsskou (NAMPO) 2018 – Bothaville

Die jaarlikse Nampo-uitstalling vind weer vandag plaas op die Nampo plaas net buite Bothaville op die Orkney pad.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Volksaamtrek herdenk verskeie mylpale te Paardekraal

Op 2 Junie vind ‘n volksaamtrek plaas by die Paardekraal monument in Krugersdorp.

Op 31 Mei vanjaar is die herdenking van drie van die belangrikste gebeurtenisse in ons volksgeskiedenis, ……..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wetgewing sal nie nasiebou afdwing nie, want dit moet uit die hart uit kom, regtig?

Nasiebou in Suid-Afrika misluk, en die ANC-regering se poging om deur wetgewing mense te dwing om na mekaar uit te reik, sal nie slaag nie. Nasiebou sal net slaag deur erkenning te gee aan die diversiteit van die land se gemeenskappe en kulture, en aan elk se afsonderlike behoeftes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

En hier begin hulle alweer:- ‘n Dam word na Nelson Mandela vernoem

Minister Jeff Radebe het aangekondig dat die Vanderkloofdam na Nelson Mandela vernoem gaan word.

VF Plus se reaksie is dat dit niks minder is nie as diefstal van die geskiedenis.

Dié dam, die tweede grootste in Suid-Afrika,………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Valse Aantygings oor Boeremag is Skynheilig en Verdag en Gemik om “Boeremag” te Diskrediteer en Pretorius Gesin se Hofsake te Beduiwel

Die waarheid oor aantuigings van ‘Boeremag’-infiltrasie in SITA-sisteme word ontbloot in ‘n mediaverklaring in reaksie op mediaberigte van 2 Mei 2018, waar bewerings gemaak word rakende die sogenaamde infiltrasie van ‘Boeremag-lede’ in regering se SITA sisteme. Hierdie verklaring dien ook as reaksie op bewerings dat voormalige SITA werknemer, Mnr André du Toit, betrokke is by SITA-infiltrasie vanuit die gevangenis.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mooirivier chaos is ekonomiese sabotasie

Ekonome het gewaarsku dat die Mooirivier chaos grens aan ekonomiese sabotasie wat ‘n groot impak op SA se vermoë kan hê om plaaslik en internasionaal handel te dryf…………
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terror Lekota – Grondvat kan lei tot oorlog

As daar in die parlement ‘n meerderheidsbesluit geneem kan word om grond sonder vergoeding te onteien, kan dit lei tot oorlog.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Standbeeld van Paul Kruger gaan dalk vervang word met die van veroordeelde misdadiger, Winnie Mandela

As die EFF sy sin kry, gaan die standbeeld van ZAR president Paul Kruger, vervang word met die veroordeelde misdadiger, Winnie Mandela.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waarom blankes nie Werkersdag vier

Opinie: Gister het die meerderheid in Suid Afrika weer Werkersdag gevier. Vandag gaan een of ander een weer vra op televisie: “Waar is die wittes? Waarom vier hulle nie Werkersdag nie? Hulle is rassiste”.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hulle roei ons geskiedenis uit, MT Steyn binnekort ook weg

Die beeld van pres MT Steyn op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat, gaan binnekort verdwyn.

Swart studente maak nou …………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat ‘n skande, SAL diep in die knyp

SA Lugdiens kan nie sy geldelike verpligtinge nakom nie en is kniediep in die skuld.

Die erkenning kom van……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!