Grond sage ploeg voort – Ramaphosa verklaar dat die ANC-regime sál grond sonder vergoeding onteien, of mense nou daarvan hou of nie

2019: Die Boere Afrikaner en die nuwe Suid-Afrika – Grond diefstal, of te wel onteiening van grond sonder vergoeding, is hier om te bly

Oos-Transvaalse boer sê dat ANC-regering jammer sal wees as hul beplan om sy grond sonder vergoeding te neem

ANC se grond diefstal program het boere die skrik op die lyf gejaag en hul maak nou wilde planne om hulleself te beskerm teen algehele bankrotskap

Sowat 4 000 wit boere in Zimbabwe het sedert 2000 hul grond verloor en gaan nou miljarde rande by die Suid-Afrikaanse regering as vergoeding eis

Ramaphosa maak verklaring dat stabiliteit van SA glo bedreig word aangesien grond slegs in ‘n klein groepie se besit is – Dit terwyl hy self baie grond besit!

Die ANC is skatryk, maar tog wil hulle jou grond vat, hier is bewyse!

Het jy al gesit en wonder oor wat als regitg aangaan in SA en die dinge met China? Het jy ook al navorsing gedoen oor die Nuwe Wêreldorde en hoe dit jou raak?

Suid-Afrika kan voedsel te kort in die gesig staar met die ANC-regime se grondgryp aksies – Boere onwillig om te saai of om te plant omrede hul bang is vir finansiële implikasies

Die ANC is skelms en bly skelms, hulle is besig om vuil te speel net voor die verkiesing, hulle wil nou grondgryp verhaas

Meer opgewonde kan mens sekerlik nie wees om ‘n nuwe jaar in te gaan nie! Die ANC is nou so hard besig om vir ons Boervolk se vryheid te veg dat ek baie minder bekomerd is oor die onbetrokke volk daar buite!

Orania vat die grondonteiening sonder vergoeding en ander belange oorsee