Die kalf is in die puts – ‘ANC-Regime kan grondhervorming nie suksesvol toepas’ – bevoegdheid om grondhervorming suksesvol deur te voer misluk en korrupsie vier hoogty

Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word

Grond sage ploeg voort – Ramaphosa verklaar dat die ANC-regime sál grond sonder vergoeding onteien, of mense nou daarvan hou of nie

2019: Die Boere Afrikaner en die nuwe Suid-Afrika – Grond diefstal, of te wel onteiening van grond sonder vergoeding, is hier om te bly

Die ANC is skelms en bly skelms, hulle is besig om vuil te speel net voor die verkiesing, hulle wil nou grondgryp verhaas

Grondwetwysiging maak diefstal wettig – wetgewing deur parlement is niks anders as ‘n oorlogsverklaring teen die wettige eienaars van ons vaderland

Die koeël is deur die dak, ons grond gaan gesteel word:- Parlement wettig grond diefstal

Die skrif is aan die muur vir boere in Suid-Afrika – Grondonteiening sonder vergoeding is nou ’n ware werklikheid na wysiging van artikel 25 van grondwet aanvaar is

Ramaphosa wil nou Suid-Afrika verander in Sodom en Gamora, beplan om sekswerk wettig vir almal se plesiertjies

Met die geweld wat toe neem op ons blankes, is dit onrusbarend dat die regering dit nog durf om te sê: “Gee jou gewere oor”

Net bouvalle, stompe na ANC se rampspoedige grondhervormingsproses

Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?