Top 20 vir die week: 9 April 2018

Vernon Barnard, die sanger wat ‘Voel’ sing, het ‘n nuwe treffer, sy splinternuwe liedjie is “Alles om my”, die nuwe pop-liedjie betree hierdie week ons Top 20 op die 20ste posisie.

DZL en ADAM betree ook hierdie week ons Top 20. ADAM het die afgelope naweek hulle splinternuwe album “Bewe” bekendgestel. DZL se liedjie “Het jy al gelewe” is in posisie nommer 17 en ADAM met hulle liedjie “Haar vuur” is in posisie nommer 16. Loer hieronder na ‘n video van ADAM se liedjie “Haar vuur” in die Die Groot Ontbyt studio. Loer ook hier onder na die treffer van DZL “Het jy al gelewe”

Robbie Wessels & Bok van Blerk behou die nommer 1 posisie die week met hulle treffer “Die sluise van die hemel”.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hopefield, Jennifer Zamudio, HARTVERWANT, Bring&Braai

Jennifer Zamudio bied Hartverwant aan terwyl die vure brand en jou vleisie op die kole braai!

Datum:- 17 Maart 2018
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jou Top 20 vir die week!

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio se Top 20 vir hierdie week !!

Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het nie veel verander nie, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Die dames ‘kraai nog koning’ op die ranglys. Refentse skiuf op na nommer 6 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. Kom ons ondersteun ons kunstenaars, en hou aan met stem, wie weet watter […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK se Top 10 – met geen verandering vir die week !!

Het jy al na die liedjie van Lance James geluister, nog nie ??? Wel gaan kyk of jy daardie liedjie kan kry, dit is ‘n wonderlike stukkie musiek van die oorspronklike Engelse sanger. Hier is die Top 10 vir SAUKRadio, soos genoem met geen verandering nie. Moontlik kan jy dit verander, stem vir jou gunsteling […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!