Coligny-moordverhoor sleutelgetuie erken hy het gelieg in hof met die belofte van ‘n huis asook R3miljoen kontant?- Gaan die twee Coligny-manne se skuldigbevinding tersyde gestel word, gegewe die feit dat die “ooggetuie” nou prontuit erken dat hy gelieg het en omgekoop is om valse getuienis af te lê?

SA justisie is ’n groot klug: Janusz Walus se parool weereens afgekeur – Tog word ander oortreders van soortgelyke aard, vrygelaat na eerste aansoek om parool – Hoe verklaar jy dit?

Minister van Justisie minag Hofbevel na Januzs Walus nogsteeds in aanhouding is weens die sluipmoord op terroris Chris Hani – dit terwyl ANC kamerade wat politieke misdade gepleeg het al lankal vrygelaat is

Slegte dienslewering van die Metsimaholo Munisipaliteit (Sasolburg) moet nou maar opdok ná beserings opgedoen is weens slaggat in die pad

Vat so jou rassis! – Hoof van basiese polisie-ontwikkeling, generaal-majoor Sandra Malebe-Thema skuldig bevind het aan rassisme

Oupa vir moord in hof ná hy inbreker doodskiet – Vraag ontstaan, mag jy ’n inbreker wat jy in jou huis betrap summier doodskiet?

Tom Moyane en sy regskoste gaan ook die hoogtes inskiet, en wie gaan dit nogal betaal?

Na gister se uitspraak dat Zuma sy eie regskostes moet betaal, spring daar nog ‘n vraag op, gaan hy dit kan betaal?

Blanke Polisielede kry heelmoontlik geen bevorderings, maar Solidariteit is vandag in hof om NSF-bevorderings te stuit

Opvolg 2 op die Jason Rohde saak:- Nou wil die kinders in klim en help, wel, nie almal nie.

Opvolg 1 op die Jason Rohde saak:- Nou wil die kinders in klim en help, wel, nie almal nie.