Cheeky Watson ontken enige misstappe in hof rondom ’n multi-miljoen rand bedrog saak by die Nelson Mandela Baai munisipaliteit

Daar heers nog steeds chaos by die MyCity-busdiens in Kaapstad

Blanke Polisielede kry heelmoontlik geen bevorderings, maar Solidariteit is vandag in hof om NSF-bevorderings te stuit

Statistieke toon aan dat werkloosheid syfer gestyg het in 2018 en dinge lyk nie beter vir toekoms

Ongeruimdhede by toetssentrums – blankes moet dikwels hul leerling lisensie of voertuiglisensie oordoen en weereens betaal, maar die sogenoemde agtergeblewenes kry alles reg d.m.v. omkopery

Swart banke in SA voer ’n sukkelende bestaan – VBS Bank loop dieselfde paadjie as die mislukte African Bank

Suid-Afrika kan voedsel te kort in die gesig staar met die ANC-regime se grondgryp aksies – Boere onwillig om te saai of om te plant omrede hul bang is vir finansiële implikasies

Die soustrein het behoorlik geloop by die VBS bank- ANC tesourier-generaal ontvang R1,5m geskenk

Beleggers wil nie in SA meer belê oor nasionale kragvoorsiener so onbetroubaar is – Kommuniste eis einde van beurtkrag nadat dit alreeds die land miljarde Rand gekos die afgelope weke

ANC probeer nou ’n nuwe blaadjie omslaan deur van sy lede uit te skop, dit help egter nie, want die koël is klaar deur die kerk en skade reeds aangerig

Opvolg:- Die vryheid van die reisagent, Crescenda Meyer, wat onder ’n wolk van bedrog staan, is kortgeknip.

Gedink ESKOM se probleme is nou erg, dit het erger geword, en jy gaan moet betaal tot en met 2021 .. miskien!