Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika

Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Paardekraal Feeskommissie nie deel van nuwe SA lied

Die Paardekraal Feeskommissie het hom op ‘n onlangse vergadering geheel en al gedistansieer van die oproep om deel te word van én deel te neem aan “Sing ‘n nuwe (Suid-Afrika) Lied”. Ook distansieer die Kommissie homself van al die besluite en uitsprake van die organiseerders van die oproep. Hier word verwys na ‘n versoeningsveldtog vanaf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aanslag teen Afrikaanse Christene reeds R 1, 5 miljoen

  In ´n verklaring om gerugte oor die noodsaak van regsfonds-aanvulling te weerspreek, het FEDSAS se Uitvoerende hoof, Paul Colditz, wel bevestig dat die kostes tot datum meer was as wat aanvanklik voorsien is. Na berig word, is reeds meer as R 1,5 miljoen spandeer aan regs- en ander koste, om die teistering teen Christelike godsdiensonderrig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is daar ‘n Toekoms in Suid Afrika Vir die Witman?

Die program is saamgestel deur artikels oor die toekoms van die witman in SA asook ‘n klankbaan deur Karin Smith van RFSA oor die die houding van die regerende Party teenoor die witman, en laastens, artikels oor die jongste plaasmoorde en waarskuwings en raad oor hoe om jou eie lewe te red in die geval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oom Hendrik van Blerk: Patriot. Storieverteller. Verhaalkunstenaar. Held, Leier, Skrywer en Rolmodel.

Afrikanerhart – Trekpad van ‘n Nasie 18 November 2015 Program: My Volk: Die Trekpad van ‘n Nasie Aanbieder: Paul Joubert                                                                Tydsduur: 09h00 – 10h00 Hendrik Stephanus Hertzog van Blerk Hendrik Stephanus Hertzog van Blerk, oftewel, oom Hendrik, is gebore op 27 November 1915 in Johannesburg en gaan vir die eerste keer skool op Heidelberg (Transvaal). Daarna […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek is Die Boerevolk! Die Bittereinderboer wat steeds die Vryheidsvlam brandend hou!

Deurdrenk van my bloed lê die wye droewe vlaktes van hierdie hartseer land – my Vaderland! Rebel is ek! Bittereinder in die Naam van my God – Die Skepper van Hemel en Aarde. Buig sal ek nie voor die duistere magte van die hel wat my wil vernietig nie, want uit die hoogte van adelike […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die aarde behoort aan die Here

Daar heers groot wanopvattings oor eiendomsreg. Hierdie opvattings staan ook lynreg teenoor mekaar en is onversoenbaar. Die verskillende beskouings oor eiendomsreg het al in die verlede tot groot oorloë gelei en ook tot volksmoorde. Ons het in die afgelope eeu gesien hoe Kommuniste miljoene mense uitmoor om hulle grond af te neem. Die ergste menseslagtings […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!

Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoogmoedige Innibos vergelyk hulself aan die Skool, Kerk en Rugbyraad en sê “Die Stem is politiek, nie kultuur nie”.

In antwoord op ‘n brief  van ‘n vorige feesganger, wat nou Innibos fees boikot, het die Media & Bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs drie vrae gestel waar sy Innibos vergelyk met die plaaslike skool, die kerk en selfs die Rugbyraad! Sy gaan ook verder om te vertel dat die verhoog nie die plek vir politiek is nie! So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geloftedag 2014 landswye kontakte asook Londen en Christchurch

Geloftedag 16 Desember oral oor Zuid Afrika met plaaslike kontak Geloftefeeskalender 2014: Akasia/De Wildt Manie Lemmer 082 879 6969 Alldays Ds Bertus Badenhorst 084 984 1742 Badplaas René J van Vuuren 017 844 1145 Baltimore Danie Ehlers 082 498 4436 Bazley Strand (KZN Suidkus) Willie Pretorius 072 615 0588 Belfast Gerhard Kotze 071 609 9266 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!