Minister van Finansies speel “Candy Crush” op sy tablet in die parlement

Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba sit in die Parlement op een van die belangrikste dae in die onlangse politieke geskiedenis …. en hy speel “Candy Crush” op sy tablet. Is die data deel van sy voordele pakket per toeval?

Hoekom wonder ons nog wat het verkeerd gegaan met die ekonomie? Die president het sy vingers in die kassie gehad terwyl die Minister TV-speletjies gespeel het.

Dit is die opsommende verklaring vir Suid-Afrika se ekonomiese ellende.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’

Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers in die hoofstroommedia opdis nie. Onlangs was dit egter vir my amusant dat dr. Danny […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

OPVOLG oor tugting van kinders:- VF Plus

Die staat moet daarteen waak om op ʼn oordrewe wyse aan die publiek voor te skryf hoe hy in sy private omgewing moet optree. Dit is nie die staat se taak nie. “In Suid-Afrika het ons minder regering en nie meer nie nodig,” sê dr. Pieter Mulder, parlementslid en voormalige leier van die VF Plus. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Desentraliseer plaaslike regering vir beter dienslewering

Groot distriksmunisipaliteite is lomp en weens faktore soos swak ANC-raadslede lewer dit nie die nodige diens aan gemeenskappe nie. Plaaslike regering moet eerder gedesentraliseer word sodat dit in kleiner munisipaliteite nader aan die mense dienslewering kan verbeter, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe kan ons nog veiligheid koop in Suid-Afrika?

Veel meer as net ’n vrees vir misdaad word losgelaat wanneer ’n burger van “veilige Suid-Afrika” aan die “onveilige Suid-Afrika” blootgestel en aangeval word. Hoewel dit twee uiteenlopende wêrelde is, is dit een land en is oor en weer blootstelling aan misdaad onafwendbaar. Luukse, en selfs effe minder luukse toerbusse het gewild begin word onder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans en die bevordering van inheemse tale

Prof. Jaap C. Steyn. Foto: Verskaf. Deur prof. Jaap Steyn Ons hoor deesdae gereeld van die benadeling van die inheemse tale voor 1994, en die bevoordeling van Afrikaans ten koste van die tale van die swart mense. Laat ons dié bewerings bekyk ten opsigte van die onderwys, amptelike status en die uitsaaiwese. Maar eers daardie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!