Buitelandse sake ‘n top prioriteit

President Cyril Ramaphosa kan buitelandse sake verminder tot vyf sinne in sy staatsrede (SONA), maar maak geen fout nie, dit is nie ‘n aanduiding van Die vlak van prioriteit wat hy aan internasionale betrekkinge hechten. Dit is deur Suid-Afrika se buitelandse verhoudings dat hy sal probeer om sy binnelandse prioriteite te bereik.
Die SONA was ‘n duidelike artikulasie van daardie prioriteite. Die verbetering van ekonomiese groei, wat sowat 1% swaai, verhoog die besigheidsvertroue, verwelkom beleggers en uitbrei handel, wat sal lei tot werkskepping en armoedebestrijding. Hierdie doelwitte kan nie bereik word sonder ‘n sterk buitelandse beleid wat op ekonomiese diplomasie fokus nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa se ‘nuwe dagbreek’ bedreig deur politieke inmenging in wetstoepassing agentskappe – EFF

Durban – Politieke inmenging in die land se wetstoepassingsagentskappe is die grootste teenargument vir president Cyril Ramaphosa se verklaring van ‘n nuwe dagbreek, het die ekonomiese vryheidsvegters Vrydag gesê.

“Dit is die grootste bedreiging vir ons demokrasie op die oomblik,” het mnr. Mbuyiseni Ndlozi, partywoordvoerder, gesê die Moerane-kommissie het in Mayville, Durban, vergader.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA verwelkom Ramaphosa se onttrekking van ‘n “nuttelose” appèl in NVG-aangeleentheid

Die DA verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om die “nuttelose appèl, wat deur sy voorganger, Jacob Zuma, van stapel gestuur is” in die aanstelling van ‘n nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDPP) te onttrek.

Die DA se federale voorsitter, James Selfe, het gesê hy hoop dat die besluit die einde van Shaun Abrahams se ampstermyn as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sal aandui.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema:- Ons is in oorlog met die wittes

“ Ons is in oorlog met die wittes wat ons grond gevat het en ons wil dit nou terug hê. Ons wil ons grond en ons wil ons rykdom terug hê; as julle in ons pad staan sal ons julle verpletter!” Aldus Malema in Pietermaritzburg 30 Mei 2016

Die AVP se antwoord op hierdie oorlogsverklaring in die lig van Ramaphosa se stelling in sy onlangse staatsrede, dat grond nou onteien sal word sonder vergoeding, is: As julle wil oorlog hê, sal julle oorlog kry!
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Openbare Beskermer vind Brown “perongeluk” die Parlement oor Eskom-Trillian mislei

Kaapstad. – Die Openbare Beskermer het bevind dat die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, die Nasionale Vergadering mislei het toe sy ontken dat daar verbintenisse tussen die kragonderneming Eskom en die Gupta-gekoppelde maatskappy Trillian Capital Partners was.

Dit is volgens ‘n verslag wat die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, Donderdag aan die DA uitgereik het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa verstaan blykbaar nie gelyke regte nie

President Cyril Ramaphosa se verwysing na bevoorregting van die wit jeug en Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), wys dat hy nie die argument van gelyke regte vir almal in Suid-Afrika verstaan nie.

Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê Ramaphosa se gebruik van werkloosheidstatistiek wat daarop dui
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Al gehoor van die Calvinistiese Alliansie, wel hulle sê Cyril het lasterlike uitsprake gemaak

In reaksie op die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa se sogenaamde staatsrede, het die Calvinistiese Alliansie, die volgende mediaverklaring uitgereik:

In sy repliek na die debat oor die Staatsrede, het president Ramaphosa onder andere die volgende uitlatings gemaak
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril verstaan nie gelyke regte vir almal in nuwe SA

President Cyril Ramaphosa se verwysing na bevoorregting van die wit jeug en Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), wys dat hy nie die argument van gelyke regte vir almal in Suid-Afrika verstaan nie.

Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê Ramaphosa se gebruik van werkloosheidstatistiek wat daarop dui dat 20% van die swart jeug werkloos is teenoor slegs 7% wit jeug, en sy aanname dat die wit jeug daarom steeds bevoorreg is, beteken dat hy eers gelykheid sal aanvaar as albei groepe dieselfde werkloosheidskoers het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril, “Wie se grond wil jy vat?” vra LP’s

Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdag in die parlement moet antwoord wie presies se grond sal sonder vergoeding afgevat word en wie dit sal kry.

Emosionele tonele het hulle Maandag in die nasionale vergadering (NV) afgespeel soos veral opposisie-LP’s een vir een die grondkwessie tydens die debat oor Ramaphosa se staatsrede opgehaal het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondonteiening sonder vergoeding werp skadu oor Staatsrede

Klem wat die nuwe staatspresident Cyril Ramaphosa gelê het op die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding het ongelukkig ʼn donker skaduwee gegooi oor ʼn eerste staatsrede met belofte.

Dis die kommentaar van dr. Pieter Groenewald, leier van VF Plus, op Ramaphosa se eerste staatsrede.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!