Plaasaanvalle en Plaasmoorde statistiek vir Januarie 2019: 36 plaasaanvalle en 4 plaasmoorde vind plaas

Veldtog teen Discovery Bank begin -Siek en sat want ek is mos te wit, swart kliënte kry egter 10% aandele in bank net omdat hulle swart is

ANC raadslid van Noord-Kaap provinsie ontvoer en verkrag na bewering ‘n 14-jarige verstandelike gestremde meisie herhaaldelik

Vakbonde verwerp Ramaphosa se Eskom-divisieplan aangesien dit niks anders is as privatisering via die agterdeur nie en sal lei tot massa-werkloosheid oor groot gebiede

Ontnugtering met ANC toets SA tot die uiterste’ – party se leë beloftes stuur af op ’n onsekere toekoms vir Suid-Afrikaners – hoe lank sal dit neem voordat alles uitmekaarval?

Departement van Onderwys “verander” glo hulle storie na brugtragedie… Lesufi sê nou skool sal betaal

Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader

ANC-regime wil na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder

R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig

Oliemaatskappy, Total het onlangs gas gevind naby SA kus, dis egter hoog onwaarskynlik dat die arm burgers van ons land gaan voordeel trek uit die fonds, eerder die dik geëte korrupte staatsamptenare van ANC-regime

Departement van onderwys versium om hul regs- en grondwetlike plig te vervul deur nodige instandhouding te doen – Hoërskool Roodepoort is nog ‘n ‘ramp wat wag’- agt klaskamers uiters vervalle en daar is duidelike krake in betonblaaie

Die Regstelsel van SA is totaal en al korrup, Bosasa getuienisse word gearresteer deur valke maar nie Watson, Dudu Myeni, Nomvula Mokonyane, Gwede Mantashe en kie