Groen lig vir SOE om SAUK te ondersoek

SABC-gebou in Kaapstad Foto: Maroela Media Pres. Jacob Zuma het die groen lig gegee vir die Spesiale Ondersoekeenheid (SO) om enige wangedrag by die SAUK te ondersoek, het sy kantoor Vrydag gesê. Dit gee aan die SOE die magtiging om onreëlmatighede en misdrywe te ondersoek wat verband hou met die aanskaffing van “goedere, werk of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blog wat aanvoer dat wit mans in SA van hul stemreg ontneem moet word “nie haatspraak”

’n Blog waarin aangevoer is dat wit mans in Suid-Afrika van hul stemreg ontneem moet word, kom nie op haatspraak neer nie, het die appèlpaneel van die persraad beslis. Regter Bernard Ngoepe en sy paneel het die vorige beslissing van die persombudsman, Johan Retief, omgekeer. Die blog getiteld “Could it be time to deny white […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man op kleinhoewe naby Springs met warm strykyster en tang gemartel

ʼn Man is Dinsdagoggend vir ure lank op ʼn kleinhoewe in die Vischkuil-gebied buite Springs met ʼn warm strykyster en ʼn tang gemartel nadat hy deur vier gewapende aanvallers oorval is. Anton Muller (35) het Dinsdagmiddag aan Maroela Media gesê hy besef hy is gelukkig om te leef ná die traumatiese aanval. “Die Here het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n plaasaanval – dink jy jy het genoeg ‘gadgets’ om jou eiendom te beveilig.

‘n Man wat die slagoffer was van ‘n aanval waartydens hy met ‘n strykyster gemartel is, glo dat sy geloof en openlike belydenis van God hom gered het van ‘n gewisse dood. Bowendien sê hy die voorval sal hom nie van die hoewe waar hy woon afkry nie. Die 35-jarige mnr. Anton Muller is op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wie dink jy is die mees Potensiële Wêreldleier – Amerika of China?

China beskik huidig oor 19% van die wêreldpopulasie. 53% van die wêreld se sement word deur hulle verbruik 48% van die wêreld se ystererts en 47% van die wêreld se steenkool. In 2010, het China elf keer meer staal geproduseer as die VSA en hou die wêreldrekord vir die vervaardiging en verkope van18 miljoen voertuie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Noordwes moet plaas ontruim ná doodsdreigemente

ʼn Boer van die Brits-omgewing in Noordwes moes sy plaas ontruim nadat hy glo doodsdreigemente ontvang het en daar gedreig is dat sy huis afgebrand gaan word. Dit volg nadat verskeie betogings opgevlam het deur lede van die Majakaneng-gebied wat beweer die boer het ʼn 24-jarige man geskiet toe hy lemoene op sy plaas gesteel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kraamklaskamers vir skole in Minister van Basiese Onderwys se visier

Skole sal dalk binnekort voorsiening moet maak vir ‘n spesiale klaskamer waar in kraamgevalle kan plaasvind, en waar skoolgaande moeders hulle babas sal kan borsvoed. Dit volg op die aankondiging van die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, se aankondiging dat leerlinge toegelaat moet word om by die skool geboorte te gee. Sy sê swanger […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eienaar van Big Creek Guest Lodge naby Rustenburg vermoor

Arno Niehaus (53), die eienaar van die Big Creek Guest Lodge naby Rustenburg in Noordwes, is Sondagoggend dood in sy woning by die lodge aangetref. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig ʼn man se liggaam is omstreeks 11:00 op die vloer van sy woning by die lodge in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gupta’s se ANN7 en New Age Maatskappy word vir R300 miljoen verkoop aan Jimmy Manyi

Die omstrede Gupta-familie het hul belange in ANN7 en New Age aan ’n maatskappy verkoop wat deur Mzwanele (Jimmy) Manyi besit word. Die Guptas se Oakbay Investments sê in ’n verklaring Manyi se Lodidox het ANN7 (Infinity Media) vir R300 miljoen gekoop en The New Age (TNA Media) vir R150 miljoen. Die ooreenkoms gaan na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moetie Maand- Vrou van Grabouw word vir dood agtergelaat na aanranding en verkragting

‘n Jong vrou (22) van Beverley Hills in Grabouw is Vrydag ’n week gelede wreed aangerand, verkrag en daarna vir dood agtergelaat. DIE een oomblik was sy nog besig om te loop. Die volgende oomblik skrik sy wakker in ’n hospitaalbed met ’n geskeurde baarmoeder en pelvis.Haar longe is ook beskadig soos wat daar in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!