Nog meer geld van ons belastingbetalers word gemors om ministers te beskerm.

Gaan daar nog meer blouligbendes ontplooi word om ministers te beskerm en die publiek te intimideer? Dit word gevra nadat die adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste, Thabang Makwetla, die naweek deur vir mans gekaap is. Skynbaar was sy BBP-beskermers nie daar toe hy hulle nodig gehad het nie. Hy is deur vier gewapende misdadigers […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 13: D-Dag, hoogtepunt van Miljarde se geallieerde belegging in kommunisme, en Stalin word oorwinnaar, nie bevryder nie

D-Dag is die hoogtepunt van Miljarde dollars van geallieerde belegging in kommunisme oor jare, en kort daarna word die ware Stalin ontbloot en hy word oorwinnaar van oos Europa, nie bevryder nie – met die ondersteuning van die geallieerdes. Roosevelt en Churchill verraai Oos-Europa in hierdie episode wat hul verborge web van geld en leuentjies […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma bly in die kollig, maar hoeveel kan hy nog vat, voor hy ‘n uitklop hou kry !!

Zuma het tydens sy presidentskap reeds verskeie harde houe op die ken gekry, maar strompel steeds windmakerig en selfversekerd voort. So is hy pas uitgejou by ’n byeenkoms waar hy hoofspreker sou wees en waar die toesprake toe gekanselleer is, en ook weer bloedneus in die hof gekry oor magte waaroor hy meen hy onbeperk […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 12: Hitler stuur Otto Skorzeny om Mussolini te bevry en Brittanje begin om Duitse woonbuurte snags te bomb

Hitler chooses Otto Skorzeny to free Mussolini, while Britain starts carpet bombing residential areas of German Cities at night (Operasie Gomorrah) Breaking Mussolini out: The daring Prison Break by the most Dangerous man in Europe, Otto Skorzeny, is codenamed “Operation Oak”. Hitler personally chooses 3 Men to free Mussolini before he is handed over the […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inwoners van Coligny se hulle skou gaan nog voort al het hulle baie skade gely.

Rubberkoeëls is afgevuur, brande is gebrand, klippe is gegooi en kuikens is verbrand by die betogings in Coligny en Lichtenburg, maar die strate is nou weer rustig en die Lichtenburgskou gaan voort soos beplan. Die afgelope Vrydag is 38 000 dag-oue kuikens doodgemaak toe ‘n vragmotor aan die brand gesteek is gedurende ‘n betoging in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Eerste Slagoffers – Wes-Transvaalse dorpe !!!

Die dorpe Lichtenburg en Coligny in die Wes Transvaal het die afgelope dae die eerste slagoffers geword van die nuwe Suid Afrika en die Reënboog Utopia van Mandela en De Klerk. Besighede is geplunder en Coligny lyk soos ‘n oorlogsone waar blanke boere die woongebied bewaak teen plunderaars. Besighede is geplunder en ‘n blanke woonhuis […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Betogers plunder Coligny

Protesterende inwoners van Coligny het tydens hulle optog ’n drankwinkel geplunder en totaal leeg gesteel. Verskeie ander winkels is ook leeg geplunder, terwyl kantore en ook die hotel se vensters gebreek is. Die betoging het skynbaar gegaan oor ‘n 12-jarige kind wat in ‘n motorongeluk dood is. Mnr. Michal Groenewald van VF Plus sê dit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is die EFF dalk agter die nuwe plaasaanvalle ??

Minstens veertien plaasaanvalle waarvan kennis gedra word, het tot dusver sedert 6 April plaasgevind. 6 April was die dag wat deur die EFF geteiken was vir grootskaalse plaasbesettings. Alhoewel daar van die besettings nie veel gekom het nie, meen waarnemers dat die verhoogde aanvalle op plase sedert daardie datum heel waarskynlik in verband met die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stook die Regering rassisme aan? – Solidariteit vra sowaar dié vraag

ʼn Paneel, bestaande uit bekende Suid-Afrikaanse denkers, het vandag tydens ʼn bespreking by ʼn konferensie wat deur die vakbond Solidariteit gereël is, gewys op die teenstrydigheid wat geld by die hantering van voorvalle van rassisme in Suid-Afrika en het in die verband die regering se aandeel daarin uitgewys. Hierdie paneelbespreking vorm deel van Solidariteit se […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAN ‘N WANTROUEMOSIE IN ZUMA HIERDIE KEER SLAAG?

Eerskomende Vrydag trek almal landwyd swart aan en hou optogte teen Zuma. Die DA se Mmusi Maimane hou koorsagtig vergadering met opposisiepartye om steun te werf vir ‘n wantrouemosie in Zuma en om te probeer om hom in ‘n staat van beskuldiging te stel. Wat beteken dit? Daar is drie moontlikhede: 1) ‘n Mosie van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma stook rassehaat met sy uitlatings oor grond – DV

Jacob Zuma stook rassehaat met sy uitlatings dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid in die land en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Daar word ook gereeld in die parlement deur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!