Nog ‘n bedanking in Steinhoff, niemand anderste as Christo Wiese

Die voorsitter en tussentydse uitvoerende hoof van die beleërde Steinhoff-groep, Christo Wiese, het as voorsitter van die groep bedank. Sy seun Jacob het ook uit die maatskappy bedank. Steinhoff het verlede week miljarde rand se beleggersgeld verloor toe dit bekend geword het dat rekenkundige syfers verkeerd was en dat die maatskappy se state en resultate […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!