Registrasies by Unisa word ontwrig deur Staking

Registrasieproses by Unisa kampus is Woensdag ontwrig deur Lede van die National Health and Allied Workers Union (Nehawu). Nehawu het Dinsdag aangekonding dat werkers gaan staak aangesien loononderhandeling tussen die vakbond en die universiteitsbestuur  ’n dooiepunt bereik het. Werkers wat aan die vakbond behoort eis ’n salarisverhoging van ongeveer 12% terwyl die universiteitsbestuur slegs ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stormloop in Pietersburg na oproep van die EFF dat studente moet opdaag en eis om te registreer

‘n Stormloop van studente by die Capricorn Kollege in Pietersburg het daartoe gelei dat ses persone beseer is en in die plaaslike hospitaal opgeneem is. Die polisie is ontplooi om die situasie te beheer. Twee persone is ook ernstig beseer toe ‘n voertuig hulle raakgery het. Die voertuig het egter van die toneel weggejaag. Dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek gaan by Wits instap en registreer vir my meesters, sê Malema

Julius Malema, leier van die EFF, sê hy beplan om ‘n instap registrasie vir sy meestersgraad aan die Universiteit van Witwatersrand  te doen ter ondersteuning van sy party se omstrede oproep om voornemende studente aan te moedig om die instansies binne te dring. Malema het gisteroggend op die Polokwane se stedelike radiostasie, Energy FM, gesels. “Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vaal Universiteit van Tegnologie skrap vooraf betaling vir ‘arm’ studente

Die Vaal Universiteit van Tegnologie en sy studenteverteenwoordigende raad  het ooreengekom dat studente wat uit huishoudings kom met ‘n inkomste van R350,000 en minder, nie registrasiefooie aan die begin van die jaar sal betaal nie. Studente van huishoudings wie se inkomste meer as R350,000 is, moet R4000 vooraf betaal. Dit kom na daar ’n verwarring […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF dreig universiteite om hulle tot ‘n totale stilstand te bring

Die EFF het universiteite verder gedreig na hulle aanvanklike oproep dat voornemende studente moet opdaag om te registreer nadat Jacob Zuma gratis tersiêre onderrig beloof het. In die EFF se jongste uitspreek dreig hulle om die instellings tot ‘n totale stilstand te bring indien “inloop” studente nie toegelaat gaan word nie. Volgens Peter Keetse van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen beskerming vir Afrikaans – Kovsies amptelik Engels

Hoofregter Mongoeng se onlangse uitspraak oor UOVS se taalbeleid (gelewer in die kolonialistiese Engelse taal) herbevestig sy haat teen die Afrikaner soos dit reeds na vore gekom het in sy politieke uitspraak op 21 Julie 2016 oor verandering van straatname in Pretoria. Twee van sy mederegters Froneman en Cameron het daardie uitspraak beoordeel as betekenende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wits Universiteit word geteister met rassisme, duipelinge hoogs ontsteld

Mediese studente by Wits Universiteit huil oor diskriminasie as dit kom by die uitslag van eksamens van kursusse. ‘n Groep swart studente het gekla dat 27 van hul genote nie geslaag het nie maar dat een blanke student voorkeurbehandeling ontvang het by finale keuring. Volgens visekanselier Adam Habib het die blanke student die tweede hoogste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!