ANC ‘kan homself nie meer bestuur’ en is besig om te disintegreer

Die ANC kan homself toenemend nie meer bestuur nie en is besig om te disintegreer, sê prof. André Duvenhage, navorsingsdirekteur en politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom.

Duvenhage is om kommentaar genader oor die verdeelde ANC in die Vrystaat wat die naweek vir die derde keer wil probeer om ’n provinsiale verkiesingskonferensie te hou, terwyl ’n opponerende faksie hom weer tot die hooggeregshof in Bloemfontein wil wend om dit te keer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terror Lekota – Grondvat kan lei tot oorlog

As daar in die parlement ‘n meerderheidsbesluit geneem kan word om grond sonder vergoeding te onteien, kan dit lei tot oorlog.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan jy vir die DA stem? Wel hulle vervreem blanke kiesers

Die DA leier, Mmusi Maimane, het waarskynlik talle blanke kiesers van sy party vervreem nadat hy gesê het dat wit bevoorregting en swart armoede aangespreek moet word. Hy het op ‘n sogenaamde Vryheidsdag geleentheid in Pretoria gepraat.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Neem aan VVK verkiesing deel en verwerp grondonteiening

Eie verkiesings bly een van die sterkste vreedsame vorms van weerstand teen en verwerping van die heersende politieke bedeling. Daarom behoort alle vryheidgesinde volksmense – en by uitstek ook diesulkes wat nie staatsdiefstal van eiendom aanvaar nie – deel te neem aan die Volksraad-verkiesing op 13 Oktober 2018.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrika se probleme sal nooit opgelos word nie omdat Eerste en Derde Wêreld onversoenbaar is

Volgens ‘n opname wat onlangs deur oud liberale politikus van DA faam, Tony Leon gedoen is, om te bepaal wat deur die Suid-Afrikaanse regering as prioriteite beskou behoort te word, het 35% van die 1,000 ondervraagdes gesê dat WERKSKEPPING nommer een behoort te wees. Ongeveer 27% het aangedui dat ONDERWYS en OPLEIDING die belangrikste saak is en slegs 1% het GRONDHERVORMING as belangrik geag!
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wittebrood van die koalisie tussen DA en EFF is verby

Die wittebrood van die koalisie tussen DA en EFF is verby en ‘n egskeiding staan voor die deur na minder as ‘n jaar.

Na verlede jaar se plaaslike regeringsverkiesings, het ‘n opportunistiese alliansie tot stand gekom in die groot stede soos Pretoria, Johannesburg en Port Elizabeth, waarin die DA die senior vennoot is, saam met die EFF en VF Plus.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF beplan om burgermeester uit amp te verwyder omdat hy wit is – Ons haat nie wit mense nie, ons is net verlief op swart mense

Julius Malema, EFF-leier, het Sondag dié stelling gemaak met verwysing na die EFF se planne om Athol Trollip as burgemeester van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in Port Elizabeth uit dié amp te verwyder.

Hy het by die bekendstelling van die party se registrasieveldtog vir die 2019-verkiesing in ’n stampvol Standard Bank-arena in Johannesburg gepraat.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oproep vir Matie Alumni om Afrikaans by Stellenbosch Universiteit te Verdedig met Konvokasie Stem

Tussen 7 Februarie en 7 Maart vind `n verkiesing plaas waarin die alumni van die Universiteit van Stellenbosch 4 (vier) Konvokasielede kan aanwys om op die US Raad vir die periode 2018 tot 2022 te dien.   Ek wil graag saam met mnr Jan Heunis, SA en president van die US Konvokasie, en prof. Christo Viljoen, oud-president van die US Konvokasie, vier kandidate sterk aanbeveel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rand/Ramaphosa euforie – rand besig om stoom te verloor

Die rand is stadig besig om stoom te verloor na die aanvanklike versterking na Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC. Al die optimisme oor ‘n nuwe “president” is stadig maar seker besig om af te neem en ekonome meen dat die geldeenheid besig is om weer terug te sak en in lyn […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“President” Ramaphosa, held van die geldmagte en ‘n groter Afrikaner Boervolk vyand as Jacob Zuma?

Die Anglo-Amerikaanse geldmagte is verheug oor die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot leier van die ANC. Hy is immers ‘n pion van hulle en deur hulle oornag supperryk gemaak. Ja, hy het oornag (vanuit niks!) een van die rykstes in Suid-Afrika geword. Hy is dus diep in die skuld by hulle. “It’s payback time”, soos […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC Vroueliga ontsteld – Emansipasie van vroue het misluk

In ‘n kultuur waar die man die dominerende party is, is die ANC Vroueliga baie ontsteld oor die pas afgelope ANC verkiesing. Uit die aard van die saak is hul teleurgesteld dat Nkosazana Dlamini-Zuma nie president van die ANC geword het nie, maar om die sout verder in die wonde te vryf is vyf van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa gebruik ook Afrika tyd soos sy voorganger

Dit is nie net Jacob Zuma wat hom daaraan skuldig maak om mense ure lank te laat wag omdat hy laat opdaag vir ‘n geleentheid nie. Verskeie joernaliste het ‘n beplande mediakonferensie van Cyril Ramaphosa by die ANC se verkiesingskonferensie verlaat nadat ‘n senior verslaggewer se akkreditasiekaart gekonfiskeer is omdat hy gewaag het om te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!